Pryse vir 2020

Pryse vir 20202020-05-26T08:33:14+00:00
Produk Prys vir 2020 (BTW, bande en vellings uitgesluit, tensy anders aangedui)
3 ton-laespoed kantelsleepwa Vanaf R80 000 met vere, uitsluitend NATIS
Vanaf R60 000 sonder vere, uitsluitend NATIS
10 ton-sleepwa laespoed sonder valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R100 000
12 ton-sleepwa laespoed sonder valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R110 000
15 ton-sykantelsleepwa laespoed Vanaf R130 000
15 ton-tandem-agteras sykantelsleepwa sonder valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R180 000
20 ton-tandem-agteras laespoed sykantelsleepwa Vanaf R210 000
20 ton-tandem-agteras hoëspoed sykantelsleepwa Vanaf R240 000
35 ton-superligte 3-as sykantelsleepwa dubbelbak, hoëspoed, ABS, met valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R390 000 (met bande en trekstang/dolly)
Vanaf R340 000 (met bande en sonder trekstang/dolly)
36 ton- superligte sykantelsuperlink, hoëspoed, ABS, met valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R608 000 (met bande)
39 ton 3-as laespoed sleepwa met valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R390 000
39 ton 3-as hoëspoed sleepwa, ABS, met valkante (dropsides) of massakante (extended dropsides) Vanaf R420 000
Vee-vragmotorbak Vanaf R70 000

Kontak ons vir onverbeterlike pryse op items soos bande, vellings, massakante, valkante en veetralies.

 *Alle pryse is onderhewig aan verandering na gelang van ’n meer gedetaileerde kwotasie.

Pin It on Pinterest

Share This