36 TON SUPERLIGTE SYKANTEL-SUPER LINK

36 TON SUPERLIGTE SYKANTEL-SUPER LINK2018-01-30T08:37:37+00:00

SPESIFIKASIES:

Model Super link
Massa – voorste wa 5 200 kg
Massa- agterste wa 6 800 kg
Remme ABS
Bandgrootte 385/65R-22.5
Banddruk 800 kPa
Algehele hoogte 2 900 mm
Baklengte – voorste wa 6 100 mm
Baklengte – agterste wa 12 200 mm
Bakwydte 2 500 mm
Bakdiepte 1 100 mm

SPESIFIKASIES:

  • Sleepwa kan wettig 36 ton laai.
  • Superligte sykantel-Super Link.
  • Drie afsonderlike sykantelbakke.
  • Bakke is uniek ontwerp dat die Super Link as sykantelwa óf as ’n normale wa met valkante of platbak kan funksioneer.
  • Die Super Link is baie ligter danksy die nuwe tegnologiese onderstel met paraboliese vere, Duitse aste en aluminium-rims.
  • Die Super Link word gebou van spesiale, ligter staal wat dubbeld so sterk is.
  • Toegerus met ABS-remstelsel.
  • Danksy breë enkelwiele sleep die sleepwa baie ligter wat ’n groot dieselbesparing teweeg bring.

Pin It on Pinterest

Share This