SPESIFIKASIES:
- Sleepwa kan wettig 32 ton laai.
- Superligte sykantel 3 as-sleepwa.
- Twee afsonderlike sykantelbakke.
- Bakke is ontwerp om as sykantelwa óf as ’n normale wa met valkante of platbak te werk.
- Die 3 as-sleepwa is baie ligter danksy die nuwe tegnologiese onderstel met sewe bladvere, Duitse aste en aluminium-rims.
- Die 3 as-sleepwa se bakke word vervaardig van spesiale, ligter staal (Domex) wat dubbeld so sterk is.
- Toegerus met ABS-remstelsel.