20 TON TANDEM-AGTERAS HOËSPOED-SYKANTEL SLEEPWA

20 TON TANDEM-AGTERAS HOËSPOED-SYKANTEL SLEEPWA2018-01-30T08:35:50+00:00

SPESIFIKASIES:

Model 20 Ton
Massa 6 500 kg
Maks. toelaatbare spoed 80 km/h
Remme ABS-lugremme
Bandgrootte 315/80R-22.5
Banddruk 800 kPa
Algehele hoogte 3 300 mm
Baklengte 9 000 mm
Bakwydte 2 500 mm
Bakdiepte 1 300 mm
Agterligte Ja

SPESIFIKASIES:

  • “Alles-in-een”-sleepwa vir die landboumark.
  • Sleepwa kan wettig 20 ton laai.
  • Uiters geskik vir die hantering van 20 ton losmaatgraan.
  • Sleepwa het ’n tandem-agteras vir beter massaverspreiding.
  • Die massakante en valkante kan verwyder word om ’n platbak te maak, en om kunsmis, voerbale, implemente, ens. te vervoer.
  • Veetralies is beskikbaar vir die 9 meter-sleepwa.
  • Sleepwa kan sywaarts kantel wat die aflaai van massagraan en -landbouprodukte by silo’s en in store vergemaklik.
  • Toegerus met ABS-lugremme.
  • Aste kan elk 9 000 kg dra.
  • Standaardgrootte-agterligte, veiligheidsbuffer en wit kleur verhoog veiligheidsfaktor.
  • Standaardkoeëllaer-draaiskyf verbeter padhouvermoë.
  • Verwyderbare beestralies met ‘n skuifhek regsvoor en afskortingskuifhek vergemaklik die laai van beeste.

Pin It on Pinterest

Share This