20 TON SYKANTEL-SLEEPWA

20 TON SYKANTEL-SLEEPWA2018-01-30T08:34:15+00:00

SPESIFIKASIES:

Model 20 Ton
Massa 3 950 kg
Maks. toelaatbare spoed 35 km/h
kW vereiste 100 kW
Remme Hidr.-Meg.
Bandgrootte 385/65R-22.5
Banddruk 800 kPa
Algehele hoogte 2 500 mm
Baklengte 7 300 mm
Bakwydte 2 500 mm
Bakdiepte 1 300 mm
Sleephak agter Ja
Agterligte Ja

SPESIFIKASIES:

  • Sleepwa kan wettig 20 ton laai.
  • Uiters geskik vir die hantering van losmaatgraan vanweë die bakdiepte.
  • Mees praktiese en doeltreffendste sleepwa in die landbou vanweë die ontwerp en stewige konstruksie.
  • Sleepwa kan sywaarts kantel wat die aflaai van massagraan en -landbouprodukte by silo’s en in store vergemaklik.
  • Sleepwa is toegerus met hidroulies-beheerde meganiese remme wat vanaf die trekker bedien word.
  • Danksy die hidrouliese remme kan twee sleepwaens agtermekaar gesleep word. Slegs ’n 100 kW-trekker is nodig om dié twee sleepwaens te beheer.
  • Massakante en valkante kan maklik verwyder word om kunsmissakkies, voerbale, implemente, ens. te vervoer.
  • Aste kan elk 9 000 kg dra.
  • Standaardgrootte-agterligte, veiligheidsbuffer en wit kleur verhoog veiligheidsfaktor.
  • Standaardkoeëllaer-draaiskyf verbeter padhouvermoë.

Pin It on Pinterest

Share This