12 TON HOËSPOED-SLEEPWA

12 TON HOËSPOED-SLEEPWA2018-01-30T08:26:36+00:00

SPESIFIKASIES:

Model 12 Ton
Massa – losmaatmodel 4 500 kg
Maks. toelaatbare spoed 80 km/h
Remme ABS-lugremme
Bandgrootte 12R-22.5
Algehele hoogte 3 250 mm
Baklengte 8 000 mm
Bakwydte 2 450 mm
Bakdiepte 5801 300 mm
Agterligte Ja

SPESIFIKASIES:

  • Sleepwa kan wettig 12 ton laai.
  • Massakante en valkante is maklik vewyderbaar om kunsmissakkies, voerbale, implemente, ens. te vervoer.
  • Toegerus met ABS-lugremme.
  • Aste kan elk 9 000 kg dra.
  • Standaardgrootte-agterligte, veiligheidsbuffer en wit kleur verhoog veiligheidsfaktor.
  • Standaardkoeëllaer-draaiskyf verbeter padhouvermoë.
  • Verwyderbare beestralies met ’n skuifhek regsvoor en afskortingskuifhek wat die vervoer van beeste vergemaklik.
  • Uiters geskik vir die hantering van losmaatgraan.
  • Mees praktiese en doeltreffendste sleepwa in die landbou vanweë die ontwerp en stewige konstruksie.

Pin It on Pinterest

Share This