Oor ons

Oor ons2020-02-12T07:00:31+00:00

JME Trailers is in 2018 deur Armand Fourie, eienaar van die Summit Rock-maarskappygroep, oorgeneem. As ’n beesboer én professionele meganiese ingenieur met jare se ondervinding in onder meer die aluminiumvervaardigingbedryf, verstaan Armand boere se sleepwa-behoeftes asook die uitdagings van ’n hedendaagse boerdery. JME Trailers benader uitdagings op ’n unieke manier, en beheer en fokus op kostedrywers, produktiwiteit en omkeertye.

JME Trailers vervaardig vragmotorbakke, sykantelsleepwaens en ’n verskeidenheid troksleepwaens van 10 ton tot 39 ton, insluitend bees- en skaapsleepwaens. Hulle verkoop ook tweedehandse vragmotorbakke en sleepwaens, en doen herstelwerk en inruilings.

Kontak ons

Kies Opsie

Pin It on Pinterest

Share This